Seun ernstig beseer na duikslag in Kavango
Na Windhoek Sentrale Hospitaal oorgeplaas
Die familie beweer die graad 12-leerling en ander koshuiskinders is sonder toesig gelaat.
Die familie van ’n graad 12-koshuisleerling wat ernstige kop- en rugmurgbeserings opgedoen het, oorweeg regstappe teen die ministerie van onderwys, vernuwing, jeug, sport, kuns
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie