San-kinders deur onderwysers geboelie
Teistering onder die mat gevee
Gemeenskapslede beweer die onderwysowerhede in die streek vee dié tipe voorvalle onder die mat in, en niks word gedoen om onderwysers te dissiplineer wat San-leerlinge teister nie.
Afknouery en teistering van gemarginaliseerde San-leerlinge by ’n skool – selfs na bewering aan die hand van hul eie onderwysers – dra by tot die hoërskool se hoë uitvalsyf
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie