Pozi-toepassing help studente met behuising

Bied ’n sentrale, betroubare platform
Die toepassing is 'n oplossing vir studente wat sukkel om verblyf in 'n moeilike eiendomsmark te vind.
Iréne-Mari van der Walt
Ongeveer 90% van studente aan die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (Nust) het verlede jaar van buite die Khomasstreek gekom en moes behuising in die hoofstad vind
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer