No Image Caption

PAS IN: Wet en orde sál in Westside gehandhaaf word

Desiree Gases
Inspekteur Ileni Shapumba van die polisie in Erongo het vanoggend seuns van die Westside Sekondêre Skool in Swakopmund toegespreek ná ‘n geveg gister daar uitgebreek het, waarin ‘n leerder beseer is. Video: Desiree Gases

Kyk die video hier

Kommentaar

Republikein 2023-03-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer