‘Ouers stook korrupsie in skole aan’
Ouers betaal glo omkoopgeld
Altesaam 13% van Namibiese ouers het volgens 'n onlangse verslag gesê hulle het omkoopgeld betaal om die nodige dienste by staatskole te ontvang.
Ellanie Smit – Talle ouers sal uit hul pad gaan om te verseker dat hul kinders in die beste skole is en sommige sal selfs so ver gaan as om omkoopgeld te betaal in ruil vir skool
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie