Oshigambo-leerlinge sal kan terugkeer skool toe
Ministerie betaal ’n deel van subsidie
'n Hoërskool in die Oshikotostreek het Saterdag leerlinge se ouers in kennis gestel dat die skool se deure nie vir die tweede semester sal oopmaak nie. Die kwessie is intussen uitgesorteer.
Die Hoërskool Oshigambo se raad meng in met die kinders se onderrig deur aankondigings op sosiale media te maak sonder die medewete van die betrokke kantore.Die direkteur van onde
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie