Nuwe klaskamers vir Laerskool Tsumeb

Projek beloop sowat N$3,4 miljoen
MTC en die MVAF het kragte saamgespan om skole met fasiliteite te voorsien as deel van hul MTC Rural Schools-projek.
Kristien Kruger
Leerlinge van Laerskool Tsumeb sal nie meer oorvol klaskamers hoef te trotseer nie en dit is te danke aan die MTC Rural Schools-projek waardeur agt bykomende klaskamers gebou en aa
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer