Nust se soek steeds na ’n visekanselier

Aantal aansoeke onbekend
Die visekanselierspos wat verlede jaar die eerste keer deur beide interne en eksterne kanale geadverteer is, is nou heropen, met aansoeke wat op 13 Februarie 2026 sluit.
Eliot Ipinge
Die raad van die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (Nust) het die pos van visekanselier heradverteer nadat ’n aanvanklike werwingsproses nie tot ’n aanstelling
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer