NSFAF takel kommer oor nuwe finansieringsbeleid
Bring wysigings onder die vergrootglas
NSFAF se nuwe finansieringsbeleid verwyder finansiële evaluering vir leningsaansoeke. Dié wysiging neem nie meer gesinsinkomste in ag wanneer lenings vir onderrigkostes aan kandidate toegeken word nie. Die besluit het kommer laat ontstaan dat studente uit finansieel benadeelde agtergronde lewensveranderende geleenthede kan misloop.
Die adjunkminister van hoër onderwys, tegnologie en innovasie, Nathalia /Gôagoses, het tydens die bekendstelling van die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) se 2
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie