NSFAF se boeke in wanorde
Die ouditeur-generaal het op talle finansiële ongerymdhede in die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente se boeke afgekom.
Mnr. Junias Kandjeke, die ouditeur-generaal, het verskeie finansiële ongerymdhede by die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) ontdek, waaronder een student wat N$7
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie