NSFAF: Net 1% van studenteskuld herwin

Verskeie jare agterstallig
Uit die meer as 120 000 lenings wat deur NSFAF toegestaan is, is daar net 1 400 wat aktief terug betaalword.
Nikanor Nangolo
Die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) het net minder as 1% en wel N$18,2 miljoen, aan die einde van sy 2024 finansiële jaar van die totale studenteskuld herwin.
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer