Net N$22 per dag per koshuisleerling
'Uitdagings kniehalter skoolvoedingsprogram'
'n Staande komitee het die ministerie versoek om die daaglikse subsidie wat in 2008 ingestel is, te hersien en te wysig, en gesê dat dit nie meer die huidige lewenskoste weerspieël nie.
Koshuisleerlinge in die noorde van die land oorleef op ’n skrale N$22 per leerling per dag vir maaltye en verwante behoeftes.Dié bedrag word as uiters onvoldoende beskou om aan
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie