Naomab vra ACC-ondersoek teen hom moet wag
Talle aantygings teen Nust-visekanselier
Verlede maand het die ACC die Nust-direksie versoek om 'n forensiese ondersoek van stapel te stuur na onder andere bewerings van misbruik van openbare fondse en magsmisbruik.
Jemima Beukes - Die visekanselier van die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (Nust) het die universiteit se direksievoorsitter, Leake Hangala, gevra om besprekings o
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie