No Image Caption

Namibiërs presteer in IEB-ISS-eksamens

Iréne-Mari van der Walt
Vandag is ’n belangrike dag in die geskiedenis van opvoedkunde in Afrika.

Die Independent Examinations Board (IEB) kondig met trots aan dat die eerste Afrika- gebaseerde internasionale kwalifikasie, die Internasionale Sekondêre Sertifikaat (ISS), se eksamensessie sonder insident afgehandel is.

Afhangende van hul prestasie, sal kandidate toegang hê tot tersiêre studie in hul eie land asook in Suid-Afrika. Die Universiteite Suid-Afrika (USAf) het in ’n normtoetsing bepaal dat kandidate wat die IEB-ISS met verdienste of op gevorderde vlak slaag, en by ’n Suid-Afrikaanse instansie vir tersiêre studie toegelaat word, die minimumvereiste behaal het vir toegang tot graadstudie. Kandidate wat die ISS slaag sal toegang hê tot minstens diplomastudie. Die normtoetsing van UK ENIC open deure vir tersiêre studie aan oorsese instansies – die ISS word as gelykstaande aan die Verenigde Koninkryk se AS-vlak, Australië se Senior Sekondêre Sertifikaat en Kenia se Sertifikaat van Sekondêre Onderwys geag. Normtoetse het bevind dat die ISS se Verdere Studies-vakke soortgelyke eise as die Verenigde Koninkryk se postmatriekvlakke (A-levels) stel.

Die kwalifikasie het die kwaliteit en integriteit wat sinoniem is met die IEB, maar die gehalteversekering is toevertrou aan die Universiteit Stellenbosch se Unit for International Credentialling. Die Universiteit het al die vraestelle ekstern gemodereer om te verseker dat die standaarde en die assesseringsprosesse regverdige, geldige en betroubare resultate lewer.

Altesaam 489 kandidate van Eswatini, Mosambiek en Namibië het die eksamens vanaf Woensdag 19 Oktober 2022 tot Woensdag 23 November 2022 afgelê.

In Namibië spesifiek was daar 167 kandidate wat die eksamen afgelê het. Die ISS is ontwikkel om betekenisvolle vordering in ooreenstemming met die kandidate se aanleg, vermoëns en motivering te verseker. Dit beteken dat talentvolle kandidate in ’n vak vinniger deur die kurrikulum kan vorder terwyl ander meer tyd aan ’n vak kan bestee voor die aflê van die eksamen. Die aanpasbaarheid van die ontwerp beteken dat verskeie kandidate nie al sewe vereiste vakke in een sessie afgelê het nie, maar dat hulle in staat is om die uitstaande vereistes van die kwalifikasie gedurende een of twee sessies in 2023 of 2024 te voltooi. Gevolglik is die IEB nie in staat om ’n algehele slaagsyfer vir die kwalifikasie van 2022 te bereken nie.

Die IEB-lys van lofwaardige prestasie sluit ’n lys van Uitstaande Prestasie in, dit wil sê die kandidate is onder die top-5% van kandidate in ses of meer vakke en behaal 80% of meer vir Aktiewe Burgery. Daar is drie kandidate van Namibië op die lys, naamlik Gerhard Koen (Privaatskool Keetmanshoop), Marion Botma (Privaatskool Elnatan) en Juan Botha (Windhoek Afrikaanse Privaatskool).

Die lys van Prysenswaardige Prestasie sluit kandidate in wat onder die top-5% van kandidate in vyf of meer vakke is en 80% of meer in Aktiewe Burgery behaal. Daar is vier kandidate van Namibië op die lys, naamlik George Adamson en Anrie Botha van Windhoek Afrikaanse Privaatskool, Jacob Mostert van Privaatskool Keetmanshoop en Anja Spangenberg van Privaatskool Elnatan.

Die geleentheid om te leer en eksamens af te lê wat die weg na tersiêre opleiding baan in ’n persoon se moedertaal is van fundamentele belang vir lewenslange leer. Van die 140 kandidate wat Afrikaans Primêre Taal skryf, het 22 bo 80% behaal. Ses van die nege kandidate wat geplaas is onder die top-5% van kandidate wat Afrikaanse Primêre Taal aanbied, was kandidate van Windhoek Afrikaanse Privaatskool, terwyl die topkandidaat in die vak, Anja Spangenberg, meer as 90% behaal het. Sy het ook ʼn indrukwekkende 98% in Rekeningkunde behaal.

’n Klein getal kandidate het die Verdere Studies in Wiskunde en Fisika afgelê. Die kursus is spesiaal ontwerp vir talentvolle leerders wat ’n lewendige belangstelling in die vakgebied het. Die normtoetsing van vergelykbaarheid met postmatriekvlakke (A-levels) bevestig dat die vakke hoë akademiese vereistes stel.

Daar is sewe skole in Namibië wat die ISS aanbied. Gedetailleerde resultate van elke skool is beskikbaar. Uitstaande prestasies is behaal deur Marion Botma wat 98% gekry het vir ISS Wiskunde en 92% vir ISS Fisiese Wetenskappe (Fisika). George Adamson van Windhoek Afrikaanse Privaatskool behaal 95% vir Ingenieursgrafika en -tegnologie terwyl Nadine Willemse van The Dolphin Schools 96% vir Afrikaans Addisionele Taal gekry het. Thamari van der Merwe behaal 98% in Kwantitatiewe Beredenering.

Die IEB is trots op die bydrae van die ISS tot die verbetering van die reputasie van onderwys in ons streek.

Kommentaar

Republikein 2024-05-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta Katima Mulilo: 10° | 30° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 28° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 47km/h, Wind direction: NE, Low tide: 08:08, High tide: 02:03, Low Tide: 20:12, High tide: 14:33 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 23km/h, Wind direction: E, Low tide: 08:06, High tide: 02:01, Low Tide: 20:10, High tide: 14:31 Walvis Bay: 22° | 34° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 08:06, High tide: 02:00, Low Tide: 20:10, High tide: 14:30 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 14° | 28° Lüderitz: 17° | 33° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 12° | 22° Luanda: 23° | 26° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 12° | 27° Mbabane: 11° | 22° Maseru: 9° | 25° Antananarivo: 10° | 17° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 17° | 25° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 24° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 22° | 23° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 24° Currency: GBP to NAD 22.92 | EUR to NAD 19.6 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.07 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.08 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.51 | USD to EGP 46.59 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.07 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79808.06 Down -0.33% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1762.08 Down -0.21% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.85 Down -0.13% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27224.8 Down -0.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 419.43/OZ DOWN -0.0028 | Copper US$ 5.06/lb DOWN -0.0018 | Zinc US$ 3 137.30/T DOWN -0.12% | Brent Crude Oil US$ 83.03/BBP DOWN -0.0109 | Platinum US$ 1 051.41/OZ UP +0.15% Sport results: Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta Weather: Katima Mulilo: 10° | 30° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 28° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 47km/h, Wind direction: NE, Low tide: 08:08, High tide: 02:03, Low Tide: 20:12, High tide: 14:33 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 23km/h, Wind direction: E, Low tide: 08:06, High tide: 02:01, Low Tide: 20:10, High tide: 14:31 Walvis Bay: 22° | 34° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 08:06, High tide: 02:00, Low Tide: 20:10, High tide: 14:30 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 14° | 28° Lüderitz: 17° | 33° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 12° | 22° Luanda: 23° | 26° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 12° | 27° Mbabane: 11° | 22° Maseru: 9° | 25° Antananarivo: 10° | 17° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 17° | 25° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 24° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 22° | 23° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 24° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.92 | EUR to NAD 19.6 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.07 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.08 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.51 | USD to EGP 46.59 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.07 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79808.06 Down -0.33% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1762.08 Down -0.21% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.85 Down -0.13% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27224.8 Down -0.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 419.43/OZ DOWN -0.0028 | Copper US$ 5.06/lb DOWN -0.0018 | Zinc US$ 3 137.30/T DOWN -0.12% | Brent Crude Oil US$ 83.03/BBP DOWN -0.0109 | Platinum US$ 1 051.41/OZ UP +0.15%