Namibië gasheer vir mynboukenners
Akademici kom van oraloor die wêreld
Sestig mynbouprofessore is nog tot vandag in die hoofstad om beste praktyke en ontginningsontwikkelinge te deel.
’n Organisasie wat met 276 hoogs geleerde lede van 49 lande wêreldwyd spog, asook 114 universiteite en instansie vir hoër onderwys, hou vanaf verlede week sy 32ste jaarvergader
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie