N$503 m. vir nuwe skole, koshuise en biblioteke
Biblioteke en argiewe kry hernude aandag
Voedingsprogramme sal vanjaar uitgebrei word om 37 000 kinders te bereik en gestandaardiseerde speelgronde word by verskeie VKO-sentrums bekend gestel.
Die ministerie van onderwys, vernuwing, jeug, sport, kuns en kultuur het meer as N$503 miljoen toegeken vir die konstruksie en opgradering van skole, koshuise en biblioteke oraloor
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie