Moderne skool bring hoop aan gemeenskap

Belegging van sowat N$20 miljoen
Die moderne Open Doors Education Centre het verlede week sy deure oopgemaak vir kinders en jeug in die informele nedersetting DRC in Swakopmund.
Leandrea mouers
Van vraghouers tot ’n moderne skoolgebou. Dit is die verhaal van die Open Doors Education Centre (ODEC) wie se nuwe kleurvolle gebou in die hartjie van die informele nedersetting
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer