Maties stel fonds vir Namibiese studente bekend
US dra by tot ‘kennisproduksie’ in Afrika
Die Universiteit Stellenbosch se rekords toon daar is 270 Namibiese studente wat nie hul studies in 2022 kan bekostig nie.
Die Universiteit Stellenbosch (US) se vasbeslotenheid om toenemende studenteskuld hok te slaan, sal Maties van Namibië ook bevoordeel. Die US se afdeling Ontwikkeling en Alumnibet
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie