Kind glo deur onderwyser mishandel
Ouers dreig met regstappe
’n Prokureursbrief is aan die skoolhoof van Rehoboth Primêre Skool en die onderwysministerie gestuur.
’n Prokureur van Sisa Namandje & Co. Inc. het ’n amptelike eisbrief namens ’n gesin van Rehoboth aan die skoolhoof van Rehoboth Primêre Skool en die minister van onderwy
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie