Kavango-Wes ervaar gebrek aan onderwysinfrastruktuur
Bedreig vordering, waarsku goewerneur
Ten spyte van gebrekkige skoolinfrastruktuur presteer die Kavango-Wesstreek se leerlinge steeds goed in nasionale eksamens.
Die goewerneur van die Kavango-Wesstreek het kommer uitgespreek oor die streek se volgehoue infrastruktuuruitdagings in onderwys, ten spyte van onlangse akademiese suksesse.In goew
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie