Honderde in Erongo sonder nog plek in skole
Nuwe koshuise, klaskamers moet druk verlig
Die ministerie het 'n driejaarplan ontwikkel om die tekort aan skole in die streek te takel.
Die ministerie van onderwys, vernuwing, jeug, sport, kuns en kultuur se direktoraat in Erongo, sê 419 graad 8– en 698 graad 1-leerlinge in die streek soek nog plek in ’n skool
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie