Graad 11 in die spervuur

NSFAF open registrasies op 26 Januarie
Onderwysbeamptes het verduidelik wie kwalifiseer, watter vlakke gedek word, en waarom "graad 11" nie 'n befondsingskategorie is nie, terwyl duisende studente voorberei om aansoek te doen.
Elizabeth Kheibes
Die langdurige openbare verwarring oor die sogenaamde graad 11-kwalifikasies en toegang tot gesubsidieerde tersiêre onderwys moet tot ’n end kom.Só het die direkteur van nasion
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer