Gemeenskappe vra vir moedertaalonderrig
‘Sistematiese uitwissing van erfenis’
Om 'n kind se onderrig in sy moedertaal te begin, versterk oor die algemeen akademiese sukses, insluitend vaardigheid in Engels, volgens 'n maatskaplike aktivis.
’n Grootskaalse veldtog is op grondvlak in Namibië van stapel gestuur om bewusmaking in die land aan te wakker oor die belangrikheid van inheemse tale in vroeë onderrig. Die ve
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie