‘Geen plek in skole vir dwelms’

Middelmisbruik kan skoolloopbane beëindig
Die onderwysminister waarsku leerlinge wat harde dwelms gebruik, hou ’n veiligheidsrisiko vir ander in.
Nikanor Nangolo
Leerlinge wat herhaaldelik met dwelms betrap word, sal uit die formele onderwysstelsel verwyder word, terwyl die regering voorberei om sy houding teenoor middelmisbruik in skole te
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer