Finansiële hulp vir 2021 se graad 11’s
Suksesvolle deeltydse kandidate onder 21 terug skool toe
'n Ooreenkoms tussen Namcol en die ministerie ondersteun verlede jaar se NSSCO-leerlinge om met hul onderrig voort te gaan.
Deeltydse kandidate wat hul punte in graad 11 gewone vlak (NSSCO) verbeter het en nou kwalifiseer vir gevorderde vlak (AS), kan na die skoolbanke op ’n voltydse basis terugkeer.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie