Eise, dreigemente ná onderwyser se afdanking

Kollegas oorweeg massabetogings
Die klagskrif waarsku dat die komende nasionale verkiesing hierdeur ontwrig kan word.
Tuyeimo Haidula
Onderwysers in die noordelike streke het die ministerie van onderwys, kuns en kultuur tot einde Augustus gegee om die afgedankte onderwyser, Petrus Ndeulita, weer aan te stel.

Hulle dreig om die komende nasionale verkiesing, wat in November plaasvind, te ontwrig indien die ministerie nie aan hul eis voldoen nie. Die onderwysers het ook gedreig om die komende eksamens oor te slaan en ’n landswye massabetoging te hou.

Ndeulita is verlede maand by die Laerskool Hashiyana op Ongwediva afgedank weens ’n voorval wat drie jaar gelede plaasgevind het. Hy het na bewering ’n graad 7-leerling vir meer as ’n uur ’n stoel oor sy kop laat hou om hom te straf.

Ná ’n betoging verlede Vrydag by die kantoor van die onderwysdirektoraat in die Oshanastreek, het die groep ’n klagskrif van sewe bladsye aan onder meer die minister van onderwys, kuns en kultuur, Anna Nghipondoka, oorhandig.

“Ons is ook bereid om te verseker dat die nasionale eindeksamens nie voortgaan as Ndeulita nie heraangestel word nie.

“As dit beteken dat Namibiese onderwysers die Keniaanse jeug van 2024 sal word, dan is ons voorbereid. As hulle van ons wil afdank, is ons meer as voorbereid,” lui die klagskrif.

DEURSIGTIGHEID

Die onderwysers eis antwoorde op grond waarvan die ministerie Ndeulita afgedank het.

Hulle het verwys na die wet op openbare dienste wat voorsiening maak vir vier alternatiewe dissiplinêre stappe wat die ministerie kon toepas, naamlik ’n boete van hoogstens N$2 000, ’n oorplasing na ’n ander pos of ’n verlaging in salaris en/of rang.

Die onderwysers het by monde van voorsitter Petrus Shiweva aangevoer dat die wet nie regverdig en deursigtig of in geheel toegepas is nie, maar eerder toegepas is om sekere individue te bevoordeel.

Hulle eis dat Ndeulita heraangestel word en dat ’n regverdige en deursigtige ondersoek van stapel gestuur word.

“Ons eis dat die [ministerie van onderwys] se uitvoerende direkteur [Sanet Steenkamp] van die hele proses verwyder word aangesien sy botsende belange het,” luidens die klagskrif.

Die onderwysers het ook geëis dat Amon Ndeitwa – die voormalige hoof van Hashiyana – afgedank of oorgeplaas word, maar nie na Ongwediva se hulpbronsentrum vir onderwysers (OTRC) nie, aangesien hy na bewering voortgaan om onderrig by die skool te beïnvloed sedert hy in 2022 verwyder is en by die OTRC aangesluit het.

‘BEDANK BY NANTU’

In die klagskrif doen die onderwysers ’n beroep op alle Namibiese onderwysers om uit die Namibiese Nasionale Onderwysersunie (Nantu) te bedank.

“Die vakbond het gewys dat hy ons nie net tydens salarisonderhandelinge verraai nie, maar ook tydens moeilike tye soos hierdie.”

Steenkamp het verlede week aan Republikein se susterkoerant Namibian Sun gesê dat Ndeulita geregtig was om teen die ministerie se besluit te appelleer.

Intussen het Ndeitwa ontken dat hy sy mes vir die afgedankte onderwyser in gehad het en volgehou dat die proses deursigtig was en dat hy, as voormalige skoolhoof, geen direkte invloed daarop gehad het nie.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad | Rayo Vallecano 3 vs 1 Osasuna SerieA: SS Lazio 2 vs 1 Hellas Verona | Parma 2 vs 3 Udinese Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 37° Oshakati: 17° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 14° | 33° Omaruru: 13° | 33° Windhoek: 12° | 29° Gobabis: 10° | 29° Henties Bay: 10° | 16° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:02, High tide: 11:41, Low Tide: 18:01, High tide: 00:18 Swakopmund: 11° | 13° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:00, High tide: 11:39, Low Tide: 17:59, High tide: 00:16 Walvis Bay: 10° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:00, High tide: 11:38, Low Tide: 17:59, High tide: 00:15 Rehoboth: 8° | 27° Mariental: 10° | 25° Keetmanshoop: 8° | 22° Aranos: 8° | 26° Lüderitz: 10° | 34° Ariamsvlei: 8° | 21° Oranjemund: 9° | 27° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 17° | 37° Mbabane: 8° | 10° Maseru: 4° | 11° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 16° | 19° Windhoek: 12° | 29° Cape Town: 12° | 19° Durban: 12° | 17° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 23° | 36° Harare: 19° | 32° Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.38 | CNY to NAD 2.47 | USD to NAD 17.43 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.2 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.75 | USD to AOA 926.84 | USD to BWP 13.21 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.47 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1813.42 Down -0.03% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14088.04 Up +0.64% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30342.46 Up +0.61% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 582.79/OZ UP +0.91% | Copper US$ 4.32/lb UP +1.80% | Zinc US$ 2 934.30/T UP 0.94% | Brent Crude Oil US$ 74.43/BBP UP +1.96% | Platinum US$ 984.23/OZ UP +1.72% Sport results: LaLiga: Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad | Rayo Vallecano 3 vs 1 Osasuna SerieA: SS Lazio 2 vs 1 Hellas Verona | Parma 2 vs 3 Udinese Weather: Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 37° Oshakati: 17° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 14° | 33° Omaruru: 13° | 33° Windhoek: 12° | 29° Gobabis: 10° | 29° Henties Bay: 10° | 16° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:02, High tide: 11:41, Low Tide: 18:01, High tide: 00:18 Swakopmund: 11° | 13° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:00, High tide: 11:39, Low Tide: 17:59, High tide: 00:16 Walvis Bay: 10° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:00, High tide: 11:38, Low Tide: 17:59, High tide: 00:15 Rehoboth: 8° | 27° Mariental: 10° | 25° Keetmanshoop: 8° | 22° Aranos: 8° | 26° Lüderitz: 10° | 34° Ariamsvlei: 8° | 21° Oranjemund: 9° | 27° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 17° | 37° Mbabane: 8° | 10° Maseru: 4° | 11° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 16° | 19° Windhoek: 12° | 29° Cape Town: 12° | 19° Durban: 12° | 17° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 23° | 36° Harare: 19° | 32° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.38 | CNY to NAD 2.47 | USD to NAD 17.43 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.2 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.75 | USD to AOA 926.84 | USD to BWP 13.21 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.47 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1813.42 Down -0.03% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14088.04 Up +0.64% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30342.46 Up +0.61% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 582.79/OZ UP +0.91% | Copper US$ 4.32/lb UP +1.80% | Zinc US$ 2 934.30/T UP 0.94% | Brent Crude Oil US$ 74.43/BBP UP +1.96% | Platinum US$ 984.23/OZ UP +1.72%