Een onderwyser: 55 leerlinge
Stygende verstedeliking in Khomas
Die streek worstel met oorbevolking in laer- en hoërskole, met ouers wat in lang rye staan om ’n plek vir hul kinders in die skool te verseker.
Meer as 1 100 leerlinge in Khomas was teen Maart 2026 nog sonder ’n plasing in ’n skool. Volgens die streek se jaarlikse verslag vir die 2025-’26-boekjaar het oorvol klasse d
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie