91% van Namibiërs kan glo lees en skryf
Ministerie wil leeskultuur kweek
Namibië se geletterdheidsyfer het vanaf onafhankwording tot verlede jaar met 26 persentasiepunte toegeneem.
Die persentasie Namibiërs wat kan lees en skryf het gestyg van ongeveer 65% in 1990 tot 82% in 2000 en 89% in 2011, met ’n geraamde 91% van Namibiërs wat nou as geletterd gekla
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie