13 450 skoolverlaters in 2025
In beide privaat en staatskole
Effens meer meisies as seuns is geraak, met armoededruk en swangerskappe wat landswyd ’n uitdaging bly.
Namibië se onderwysstelsel het verlede jaar 13 450 skoolverlaters uit altesaam 913 223 ingeskrewe leerlinge gehad.Volgens die ministerie van onderwys, vernuwing, jeug, sport, kuns...


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie