Zaamwani appelleer teen fosfaat-goedkeuring

‘Mufeti sluit ons uit konsultasieproses uit’
Die wet op omgewingsbestuur bemagtig die omgewingsminister om die omgewingskommissaris se besluit te hersien en te bepaal of die goedkeuring intussen van krag moet bly.
Wonder Guchu
Die minister van landbou, visserye, water en grondhervorming, Inge Zaamwani, het ’n amptelike appèl teen ’n omgewingsklaringsertifikaat (ECC) ingedien, wat aan Namibian Marine
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer