Wêreldbyedag plaaslik gevier
Verskeie geleenthede beplan
Plaaslike byeboere bied verskeie geleenthede aan waar jy nie net heuning kan proe nie, maar ook sal kan leer om dit te beoordeel en selfs heuningmeel te maak.
Die Byeboerderyvereniging van Namibië (Ban) beplan verskeie aktiwiteite en geleenthede in die aanloop tot Wêreldbyedag, wat op 20 Mei gevier word. Een van die openbare lesings, w
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie