Wêreld se oudste termiethope in SA gevind

Dateer so ver terug as 34 000 jaar
Die termiethope langs die Buffelsrivier in Namakwaland word deur die suidelike stropertermiet bewoon, volgens 'n navorsingstudie.
In wat as ’n verstommende deurbraak beskryf word, het wetenskaplikes die wêreld se oudste, bewoonde termiethope langs die Buffelsrivier in Namakwaland ontdek. Die termiethope, w
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer