die weer
die weer

Weer 4 Julie 2025

Mandy Rittmann
WEERWAAK: Ryp word vroegoggend oor die binneland verwag, behalwe op plekke in die verre Noorde. Kleinveeboere en kwekerye word aangeraai om die nodige voorsorgmaatreëls te tref.



BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie koud met ryp in die Suide. Elders sonnig en baie koud tot matig met ryp, maar warm tot baie warm in die Noorde.



KUS: Bewolk en koud met miskolle. Buie en donderbuie word in die Suide verwag.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 04H29 H: 10H44 L: 16H24

WINDHOEK 00 19 Ryp aanvanklik.



RUNDU 08 24 Sonnig.



OSHAKATI 08 28 Sonnig.



GOBABIS 01 20 Sonnig.



MARIENTAL 01 17 Sonnig.

KEETMANSHOOP 01 17 Gedeeltelik bewolk.



WALVISBAAI 08 18 Gedeeltelik bewolk.



LUANDA 18 25 Gedeeltelik bewolk.



JOHANNESBURG 00 14 Gedeeltelik bewolk.



KAAPSTAD 11 15 Bewolk .

Kommentaar

Republikein 2025-07-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer