No Image Caption

Weer 28 Julie 2025

Iréne-Mari van der Walt
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die Noorde, elders matig tot warm met donderbuie in die Khomas- en HardapstreEk. Winderige weer sal in die binneland voortduur.







KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met donderbuie in die Suide.







GETYE BY WALVISBAAI: L: 11:28 H: 18:00 L: 00:00



VOORUITSIGTE



WINDHOEK 06 24 Sonnig.



RUNDU 08 28 Sonnig.



OSHAKATI 12 30 Sonnig.



GOBABIS 08 24 Bewolk.



MARIENTAL 07 26 Sonnig.



KEETMANSHOOP 05 27 Sonnig.



WALVISBAAI 08 16 Sonnig.



LUANDA 17 24 Gedeeltelik bewolk.



JOHANNESBURG 02 17 Koel.



KAAPSTAD 07 15 Matig.

Kommentaar

Republikein 2025-07-31

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer