No Image Caption

Weer 19 Augustus 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig in die ||Kharasstreek. Elders is dit sonnig en warm, maar warm tot baie warm in die Noorde.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 06:39 H: 13:06 L: 19:07





VOORUITSIGTE



WINDHOEK 10 25 Sonnig.



RUNDU 08 32 Sonnig.



OSHAKATI 10 33 Sonnig.



GOBABIS 05 29 Sonnig.



MARIENTAL 06 25 Sonnig.



KEETMANSHOOP 05 24 Gedeeltelik bewolk.



WALVISBAAI 06 23 Gedeeltelik bewolk.



LUANDA 17 25 Gedeeltelik bewolk.



JOHANNESBURG 11 23 Gedeeltelik bewolk.



KAAPSTAD 11 18 Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-08-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer