Walvis uit nette gered
’n Boggelrugwalvis wat in oestervangnette verstrengel was, is gisteroggend naby Walvisbaai gered.Dit het glo ’n uur geneem om die walvis omstreeks 09:00 uit die nette te bevry.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie