Visse in dam glo vir navorsing gevang
Kieunette by Hardap net onwettig vir publiek
'n Boot word gebruik om elke dag nette te span en in te trek, maar volgens die visseryeministerie word slegs een ton vis per jaar gevang.
Die werknemers van die ministerie van visserye en mariene hulpbronne se werksaamhede by die Hardapdam is ingevolge die regulasies van die ministerie. Al die vis wat gevang word, i
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar