Uitsonderlike reën in Maart
Elf damvlakke styg steeds
Bogemiddelde reënval vir die seisoen is oor groot dele van die land vanaf Oktober 2024 tot Maart 2025 aangeteken.
Maart het uitsonderlike reën van die noordweste van Namibië gekry wat tot in die verre suidoostelike deel van die land gestrek het. Dit was egter relatief droog in die Noordooste
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie