Twee nuwe sampioenspesies in Suider-Afrika ontdek
Psilocybe maluti in 2021 die eerste keer gevind
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch en burgerlike mikoloë het die twee nuwe spesies as Psilocybe ingeli en Psilocybe maloti beskryf.
Twee nuwe psigotropiese sampioenspesies in die Psilocybe-genus uit Suider-Afrika, is onlangs beskryf. Dit bring die getal bekende spesies inheems tot Afrika op ses te staan.Die Psi
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie