Trek jou stapskoene aan vir olifantbewaring
Kunene Elephant Walk begin volgende week
Vyf bewaringsgebiede en vyf organisasies is tans besig om bewustheid oor woestynaangepaste olifante te skep.
Die tweede Kunene Elephant Walk vind volgende week plaas. Alle natuurliefhebbers, stap-entoesiaste, en mense wat die belange van die woestynaangepaste olifante op die hart dra, is
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie