Trein na Sossusvlei
Moderne planne vir gewilde bestemming ontvang teëstand
Om met 'n hoogs moderne trein na Sossusvlei te ry en dan met 'n vasgemaakte heliumlugballon op te styg en die gewilde toerismebestemming vanuit die lug te kan afneem – só klink die nuutste konsep.
Om ’n moderne trein tussen die duine te sien ry, klink dalk soos ’n hersenskim, maar dié plan van mnr. Laban Kandume, eienaar van Sky Eye Tours & Hospitality, het reeds die ja
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie