Tosco maan teen ongereguleerde toerisme

Toergids: Gebrek aan wild vir leeus
Ná die onlangse noodlottige aanval deur 'n leeuwyfie, word avontuurlustiges aangeraai om eerder by aangewese kampplekke, verkieslik onder die bestuur van gemeenskappe, te kampeer.
Francoise Steynberg
Die bewaringsorganisasie Tourism Supporting Conservation (Tosco) het ná twee aanvalle deur die woestynaangepaste leeuwyfie, Charlie, gesê die oorlewing van dié leeubevolking han
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer