Torra gaan see toe
Die woestynaangepaste leeuwyfie Torra (XPL108) het volgens bewaringsorganisasie Woestynleeu-bewaringstrust 50 km in 18 uur gestap. Volgens haar bewegings wat via haar halsband teen Sondagaand gemonitor is, het Torra die duinegordel oorgesteek op pad kus toe. Foto Facebook/Desert Lion Conservation


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie