Tara versamel Atlantiese Oseaan se data

Historiese skip besoek Walvisbaai
Mikrobioom-navorsing word tans langs Afrika se weskus uitgevoer.
Augetto Graig
Die navorsingstuig Tara vaar vandag uit Walvisbaai om belangrike werk vir die bewaring van die wêreld se oseane voort te sit. Die seilvaartuig was oor die naweek in die hawe waar
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer