Swerm sprinkane teister die Suide

Eiers broei tans uit
Die ministerie is besig om boere op te lei en gif aan hulle te voorsien om die sprinkane op hul plase te bekamp.
Monique Adams
Sedert verlede week Donderdag is sprinkane besig om die inwoners in die Noordhoek- en Westdene- woonbuurt op Keetmanshoop te teister. Volgens mnr. Wesley Steenkamp, die bestuurder
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer