Swakop-ollie nou ‘n ‘ouboet’
Floreer in wildreservaat
Apollo, wat bykans sterstatus plaaslik, maar ook in die buiteland behaal het met sy seevakansie, floreer nou in die Zannier-wildreservaat.
Dit gaan goed met die sogenaamde “Swakop-ollie”, Apollo, wat sowat twee jaar gelede op Oukersaand vakansiegangers teen die kus verras het en nou reeds twee jaar lank op N/a’a
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie