Swakop neem afskeid van geliefde slangpark

Bekende gesig al vir drie dekades
Altesaam 6 000 leerlinge en 800 onderwysers het verlede jaar die park besoek.
Adam Hartman
Die atmosfeer by die Living Desert Snake Park in Swakopmund het verander. Bouwerk is reeds aan die gang en die eienaars sê die gebou gaan gesloop word. Vir Swakopmunders
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer