Stroper sterf in skermutseling
Nog twee verdagtes agter tralies
Verskeie vorige voorvalle van stropery het al op die plaas voorgekom en om te verhoed dat dit verder geteiken word, word die naam nie bekend gemaak nie.
’n Vermeende renosterstroper is dood en nog een gewond tydens ’n skietery Saterdag tussen ’n teenstropingseenheid en drie vermeende stropers op ’n plaas sowat 120 km oos va
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie