‘Stop bestuursplan vir parke’

Konsepdokument dek vier nasionale parke
Die konsep-omgewingsbestuursplan vir Dorob en drie ander nasionale parke reguleer roetes en operateurs wat die ministerie nog nooit gekarteer, getel of geraadpleeg het nie.
Adam Hartman
Toerisme-operateurs en die Toer- en Safarivereniging van Namibië (Tasa) doen ’n beroep op die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme (MEFT) om ’n konsep-omgewingsbest
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer