Spesiale howe vir wildmisdaad vorder goed

Lewer resultate
Dié howe fokus uitsluitlik op die hantering van wildmisdaadsake wat help om die agterstand van bestaande sake uit te wis, terwyl nuwe sake bespoedig word.
Ellanie Smit
Die spesiale hof vir wildmisdaad op Otjiwarongo het ’n beduidende verskil gemaak in die afhandeling van wildmisdaadsake sedert dit aan die begin van die jaar geopen het.Die woord
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer